grag [boodskap #131223] |
Sat, 09 May 2020 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grag
Afbreking: grag
Selfstandige naamwoord: grag
Meervoud: gragte
Verkleinwoord: graggie
Meervoud van verkleining: graggies
Betekenis:
• Mensgemaakte kanaal (of sloot) wat om 'n kasteel, of deur 'n dorp of stad loop.
Gebruik:
• Die kasteel beskik oor 'n grag en 'n ophaalbrug wat dit oorspan.
Afgelei:
• watergrag
Vertaling:
Engels: canal, ditch, moat
Nederlands: gracht, singel
Nota:
• Die woord "grag" kom van "graf", waarin die woord "grawe" duidelik herken kan word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|