Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watergrag
watergrag [boodskap #131221] Sat, 09 May 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kasteel met 'n grag.
'n Kasteel met 'n grag.
watergrag
Afbreking: wa•ter•grag
Samestelling: water + grag


Selfstandige naamwoord: watergrag
Meervoud: watergragte

Betekenis:
• Mensgemaakte waterkanaal wat om 'n kasteel of deur 'n dorp of stad loop.

Gebruik:
• Voor die kasteel se klipmure is 'n watergrag waarop wit swane grasieus swem.

Vertaling:
Engels: canal, channel
Nederlands: watergracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bibber
Volgende onderwerp: burg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 11:54:04 UTC 2025