populasie [boodskap #131050] |
Sun, 26 April 2020 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
populasie
Afbreking: po•pu•la•sie
Selfstandige naamwoord: populasie
Meervoud: populasies
Verkleinwoord: populasietjie
Meervoud van verkleining: populasietjies
Betekenis:
• Die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat in 'n gegewe geografiese area woon.
Gebruik:
• Die land staar groter armoede in die gesig as sy populasie vinniger bly groei as wat sy ekonomie kan ondersteun.
Sinoniem:
• bevolking
• bewoners
• inwonertal
• sieletal
Vertaling:
Engels: population
Nederlands: populatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|