Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimaatsverandering
klimaatsverandering [boodskap #131048] Sun, 26 April 2020 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimaatsverandering
Afbreking: kli•maats•ver•an•de•ring
Samestelling: klimaat + -s- + verandering


Selfstandige naamwoord: klimaatsverandering
Meervoud: klimaatsveranderinge
Verkleinwoord: klimaatsveranderinkie
Meervoud van verkleining: klimaatsveranderinkies

Betekenis:
• Die verandering in klimaat, in 'n bepaalde gebied en oor 'n bepaalde tyd, in besonder die wêreldwye verwarming sedert die 19de eeu.

Gebruik:
• Die mensdom moet dringend optree om klimaatsverandering en die impak daarvan teen te werk.

Wisselvorm:
• klimaatverandering

Vertaling:
Engels: climate change
Nederlands: klimaatsverandering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pinkie
Volgende onderwerp: onsydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:39:09 UTC 2025