Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevangenis
gevangenis [boodskap #131038] Sat, 25 April 2020 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die binnekant van 'n gevangenis.
Die binnekant van 'n gevangenis.
gevangenis
Afbreking: ge•van•ge•nis


Selfstandige naamwoord: gevangenis
Meervoud: gevangenisse
Verkleinwoord: gevangenissie
Meervoud van verkleining: gevangenissies

Betekenis:
• 'n Plek van aanhouding. Gebou of kompleks van geboue waar mense vir hul oortredings opgesluit word.

Gebruik:
• Mense wat in 'n gevangenis aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem.
• Die personeel wat die gevangenis beman en bedryf word tronkbewaarders genoem.

Sinoniem:
• tronk
• tjoekie

Afgelei:
• gevangenisstraf

Verwant:
• gevangene

Vertaling:
Engels: prison, jail, gaol
Nederlands: gevangenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oefenloop
Volgende onderwerp: idioot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:56:38 UTC 2025