| euforie [boodskap #131033] |
Sa., 25 April 2020 16:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25504 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
euforie
Afbreking: eu•fo•rie
Selfstandige naamwoord: euforie
Meervoud: euforieë
Betekenis:
• 'n Toestand van intense geluk of opgewondenheid; 'n verhoogde gevoel van welsyn en welbehae.
Gebruik:
• Ná die euforie van die Springbokke se oorwinning keer ons terug na die harde werklikheid, met moeilike ekonomiese besluite wat wag.
Sinoniem:
• ekstase
• verrukking
Antoniem:
• disforie
• neerslagtigheid
Afgelei:
• eufories
Vertaling:
Engels: euphoria
Nederlands: euforie
Nota:
• Leenwoord uit Frans, oorspronklik van Grieks 'ευφορία', euphoria.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|