Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » euforie
euforie [boodskap #131033] Sat, 25 April 2020 16:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
euforie
Afbreking: eu•fo•rie


Selfstandige naamwoord: euforie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Staat van uiterste opgewondenheid of geluk; verhoogde gevoel van welsyn en welbehae.

Gebruik:
• Ná die euforie van die Springbokke se Wêreldbekersege, is ons terug by ons harde werklikheid, met taai ekonomiese besluite wat wag.

Antoniem:
• disforie

Afgelei:
• eufories

Vertaling:
Engels: euphoria
Nederlands: euforie

Nota:
• Van Grieks 'ευφορία', euphoria.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: atmosfeer
Volgende onderwerp: karavaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:26:08 UTC 2025