Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimaat
klimaat [boodskap #131025] Sat, 25 April 2020 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimaat
Afbreking: kli•maat


Selfstandige naamwoord: klimaat
Meervoud: klimate

Betekenis:
• Die gemiddelde toestand van die weer in 'n gebied oor 'n tydperk van ten minste 30 jaar.

Gebruik:
• Die klimaat is die navorsingsveld van klimatologie.

Afgelei:
• klimaatsiklus
• klimaatstoestand
• klimaatsverandering

Verwant:
• weer

Vertaling:
Engels: climate
Nederlands: klimaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermaaklik
Volgende onderwerp: noodtoestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:08:07 UTC 2025