Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodtoestand
noodtoestand [boodskap #131026] Sa., 25 April 2020 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
noodtoestand
Afbreking: nood•toe•stand
Samestelling: nood + toestand


Selfstandige naamwoord: noodtoestand
Meervoud: noodtoestande
Verkleinwoord: noodtoestandjie
Meervoud van verkleining: noodtoestandjies

Betekenis:
• 'n Afgekondigde toestand van ernstige nood waartydens normale wetgewing opgeskort en buitengewone maatreëls ingestel word.

Gebruik:
• As gevolg van die wydverspreide onluste moes die regering 'n noodtoestand afkondig.

Sinoniem:
• krisistoestand

Vertaling:
Engels: state of emergency
Nederlands: noodtoestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimaat
Volgende onderwerp: dialek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 20:20:42 UTC 2026