Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermaaklik
vermaaklik [boodskap #131024] Sat, 25 April 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermaaklik
Afbreking: ver•maak•lik


Byvoeglike naamwoord: vermaaklik
Vergrotende trap: vermaakliker
Oortreffende trap: vermaaklikste
Attributief: vermaaklike
Partitief: vermaakliks

Betekenis:
• Wat vermaak bied; 'n mens prettig besig hou.

Gebruik:
• Die was nogal vermaaklik om na die kind se grappige kaperjolle te kyk.

Sinoniem:
• amusant
• komies
• snaaks

Afgelei:
• vermaaklikheid

Vertaling:
Engels: amusing, entertaining, recreative
Nederlands: vermakelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhemelte
Volgende onderwerp: klimaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:38:20 UTC 2025