Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhemelte
verhemelte [boodskap #131023] Sa., 25 April 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25870
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die verhemelte lê bokant die tong.
Die verhemelte lê bokant die tong.
verhemelte
Afbreking: ver•he•mel•te


Selfstandige naamwoord: verhemelte
Meervoud: verhemeltes

Betekenis:
• Die boonste deel of dak van die mondholte.

Gebruik:
• Die verhemelte skei die mond- van die neusopening en bestaan uit 'n harde voorste plaat en 'n sagte agterste plaat.

Wisselvorm:
• gehemelte

Sinoniem:
• palatum

Vertaling:
Engels: palate
Nederlands: verhemelte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiskaal
Volgende onderwerp: vermaaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 20 02:21:04 UTC 2026