Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oormaat
oormaat [boodskap #131016] Sat, 25 April 2020 06:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oormaat
Afbreking: oor•maat
Samestelling: oor + maat


Selfstandige naamwoord: oormaat
Meervoud: oormate

Betekenis:
• Te veel van iets. Meer as wat genoeg of normaal is.

Gebruik:
• 'n Oormaat verfynde suiker kan 'n nadelige invloed op ons gesondheid en lewensverwagting hê.

Vertaling:
Engels: excess, over‐measure, supembuadance
Nederlands: overmaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dolfyn
Volgende onderwerp: rekenaarwetenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:02:43 UTC 2025