Betekenis:
• Die studie van berekening en inligtingverwerking, sowel as die toepassing daarvan in inligtingstegnologie in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur).
Gebruik:
• Rekenaarwetenskap dek 'n wye spektrum, van die abstrakte studie van algoritmes en formele grammatikas tot konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels.