elmboog [boodskap #131013] |
Fri, 24 April 2020 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elmboog
Afbreking: elm•boog
Selfstandige naamwoord: elmboog
Meervoud: elmboë
Verkleinwoord: elmbogie
Meervoud van verkleining: elmbogies
Betekenis:
• (anatomie) Gewrig in die middel van die arm wat die boarm met die onderarm verbind.
• Iets wat reghoekig omgebuig is.
Gebruik:
• 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
• Die pyp lek, ons sal sy elmboog moet vervang.
Afgelei:
• elmboogbeentjie
• elmbooggewrig
• elmbooglyn
• elmboogpyp
• elmboogspier
• elmboogstuk
• elmboogswaai
• elmboogverband
Vertaling:
Engels: elbow
Nederlands: elleboog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|