| aansitter [boodskap #131012] |
Vr., 24 April 2020 19:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26086 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Aansitter.
aansitter
Afbreking: aan•sit•ter
Uitspraak: /ˈɑ̃ːsətər/, /ˈɑːnsətər/
Selfstandige naamwoord: aansitter
Meervoud: aansitters
Verkleinwoord: aansittertjie
Meervoud van verkleining: aansittertjies
Betekenis:
• 'n Beginmotor; elektriese toestel wat 'n enjin aan die gang sit.
Gebruik:
• As die motor se battery pap is, sal die aansitter nie werk nie.
Sinoniem:
• aansitmotor
• knormoer
• selfaansitter
Vertaling:
Engels: starter, self-starter, inciter
Nederlands: startmotor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|