Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorsaak
oorsaak [boodskap #131011] Fri, 24 April 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorsaak
Afbreking: oor•saak
Samestelling: oor + saak


Selfstandige naamwoord: oorsaak
Meervoud: oorsake
Verkleinwoord: oorsakie
Meervoud van verkleining: oorsakies

Betekenis:
• 'n Toestand of gebeurtenis wat aanleiding gee tot 'n volgende toestand of gebeurtenis, wat die gevolg genoem word.

Gebruik:
• Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Spreekwoord:
• Dood moet 'n oorsaak hê. [Dis nie moeilik om verskonings uit te dink nie.]

Sinoniem:
• aanleiding
• rede

Antoniem:
• gevolg

Verwant:
• oorsaaklik
• veroorsaak

Vertaling:
Engels: cause, origin
Nederlands: oorzaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamera
Volgende onderwerp: aansitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:59:47 UTC 2025