Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teef
teef [boodskap #130906] Fri, 17 April 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teef
Afbreking: teef
Uitspraak: /tiəf/


Selfstandige naamwoord: teef
Meervoud: tewe
Verkleinwoord: teefie
Meervoud van verkleining: tefies

Betekenis:
• (dierkunde) 'n Vroulike hond of vos.
• (skelwoord) 'n Skelwoord vir 'n wulpse meisie of 'n vrou.

Gebruik:
• Die tefie is ongeveer drie maande oud.
• Jy kan nie iemand 'n teef noem nie, dit is regtig onaanvaarbaar!

Antoniem:
• reun

Vertaling:
Engels: female dog, bitch; dissolute woman
Nederlands: teef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunssy
Volgende onderwerp: teekoppie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:49:20 UTC 2025