Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunssy
kunssy [boodskap #130905] Vr., 17 April 2020 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26809
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Die verwerking van kunssy.
Die verwerking van kunssy.
kunssy
Afbreking: kuns•sy
Samestelling: kuns + sy


Selfstandige naamwoord: kunssy
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Kunsmatige vesel van sellulose ('n natuurlike polimeer).

Gebruik:
• Aangesien egte sy ook uit sellulose bestaan, word kunssy as 'n halfsintetiese vesel beskou.
• Kunssy is gedurende die 2de helfte van die 19de eeu ontwikkel en die eerste fabriek is in 1891 in Frankryk in gebruik geneem.

Sinoniem:
• rayon

Vertaling:
Engels: artificial silk, rayon
Nederlands: kunstzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gereg
Volgende onderwerp: teef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 10:54:25 UTC 2026