gereg [boodskap #130904] |
Fri, 17 April 2020 16:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gereg
Afbreking: ge•reg
Selfstandige naamwoord: gereg
Meervoud: geregte
Verkleinwoord: gereggie
Meervoud van verkleining: gereggies
Betekenis:
• (juridies) Die regstelsel en -bank; justisie.
• (kookkuns) 'n Dis wat as deel van 'n ete voorgesit word.
Gebruik:
• Die lang arm van die gereg sal jou inhaal.
• Bredie is 'n gereg van groente en vleis.
Afgelei:
• fynproewersgereg
• hoendergereg
• visgereg
Vertaling:
Engels: justice, judgement; course, dish
Nederlands: gerecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|