ellende [boodskap #130828] |
Sun, 12 April 2020 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ellende
Afbreking: el•len•de
Selfstandige naamwoord: ellende
Meervoud: ellendes
Verkleinwoord: ellendetjie
Meervoud van verkleining: ellendetjies
Betekenis:
• Toestand van ramp en nood; rampspoedige of beklaenswaardige omstandighede wat lyding en verdriet veroorsaak.
Gebruik:
• Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly. [Lukas 6:25]
Sinoniem:
• behoefte
• gebrek
• gesukkel
• haglikheid
• katastrofe
• lyding
• mismoedigheid
• ongelukkigheid
• onheil
• ramp
• rampsaligheid
• rampspoed
• sieklikheid
• teenslag
• tragedie
• treurigheid
• vertwyfeling
• wanhoop
Afgelei:
• ellendeling
• ellendig
• ellendige
• ellendigheid
Vertaling:
Engels: misery, wretchedness
Nederlands: ellende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|