| dyk [boodskap #130827] |
So., 12 April 2020 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26026 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Skematiese voorstelling van 'n dyk.
dyk
Afbreking: dyk
Uitspraak: /dəi̯k/
Selfstandige naamwoord: dyk
Meervoud: dyke
Verkleinwoord: dykie
Meervoud van verkleining: dykies
Betekenis:
• 'n Lang, mensgemaakte wal wat gebou is om 'n gebied droog te lê of dit teen oorstromings te beskerm.
Gebruik:
• Die Afsluitdyk is 'n dyk in Nederland wat in 1932 voltooi is en die Ysselmeer (voorheen die Suidersee) van die Waddensee skei.
Afgelei:
• dykbreuk
• dykgat
• dykwerker
Verwant:
• polder
Vertaling:
Engels: dike, bank
Nederlands: dijk
Nota:
• Moenie "dyk" met "duik" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 20:14] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|