Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poskantoor
poskantoor [boodskap #130826] Sun, 12 April 2020 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Alberton se poskantoor.
Alberton se poskantoor.
poskantoor
Afbreking: pos•kan•toor
Samestelling: pos + kantoor
Uitspraak: /ˈpɔs.kanˌtʊə̯r/


Selfstandige naamwoord: poskantoor
Meervoud: poskantore
Verkleinwoord: poskantoortjie
Meervoud van verkleining: poskantoortjies

Betekenis:
• Kantoor wat posdienste lewer, soos die versending van briewe en pakkies tussen huise en ander poskantore.

Gebruik:
• Ek moet poskantoor toe gaan om 'n pakkie te gaan afhaal.

Afkorting:
• pk.

Vertaling:
Engels: post office
Nederlands: postkantoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polder
Volgende onderwerp: dyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:50:51 UTC 2025