paddavoet [boodskap #130816] |
Sun, 12 April 2020 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paddavoet
Afbreking: pad•da•voet
Samestelling: padda + voet
Uitspraak: /ˈpa.daˌfut/
Selfstandige naamwoord: paddavoet
Meervoud: paddavoete
Verkleinwoord: paddavoetjie
Meervoud van verkleining: paddavoetjie
Betekenis:
• Vin wat aan die voet (of voete) gedra word om vinnig te kan swem.
Gebruik:
• Die skubaduiker het sy een paddavoet verloor.
Sinoniem:
• voetvin
Vertaling:
Engels: flipper, swim fin
Nederlands: zwemvin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|