Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outonomie
outonomie [boodskap #130815] Sun, 12 April 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outonomie
Afbreking: ou•to•no•mie
Uitspraak: /œu.tʊə.nʊəˈmi/


Selfstandige naamwoord: outonomie
Meervoud:

Betekenis:
• (politiek) Gedeeltelike selfbestuur, met die moontlikheid om self wetgewing te maak.
• (filosofie) Onafhanklikheid van die menslike gees.
• (tegniek) Selfvoorsienend wees; onafhanklik wees van eksterne invoere en/of energie.

Gebruik:
• Vlaandere wil steeds meer outonomie hê.
• Pasiënte eis steeds meer outonomie op, veral m.b.t. hoe hulle lewens eindig, maar dit is soms in stryd met die outonomie van hulpwerkers.
• Die outonomie van die besigheid gaan sover as om onafhanklik van die kragnetwerk te wees.

Vertaling:
Engels: outonomie
Latyn: autonomia
Nederlands: autonomie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outisme
Volgende onderwerp: paddavoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:46:41 UTC 2025