Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olifantslurp
olifantslurp [boodskap #130801] Sat, 11 April 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Olifantslurpe
Olifantslurpe
olifantslurp
Afbreking: oli•fant•slurp
Samestelling: olifant + slurp
Uitspraak: /ˈoːlifɑntslurp/


Selfstandige naamwoord: olifantslurp
Meervoud: olifantslurpe
Verkleinwoord: olifantslurpie
Meervoud van verkleining: olifantslurpies

Betekenis:
• 'n Olifant se slurp.
• Die plat Agave attenuata; leeustert.

Gebruik:
• So 'n olifantslurp kan ruik, drink, gryp of selfs kliphard trompetter!
• Ons het 'n olifantslurp geplant.

Vertaling:
Engels: elephant's trunk; lion's tail, swan's neck, foxtail
Nederlands: olifantslurf; Agave attenuata

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oes
Volgende onderwerp: onaards
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:41:54 UTC 2025