kritikus [boodskap #130733] |
Thu, 09 April 2020 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kritikus
Afbreking: kri•ti•kus
Selfstandige naamwoord: kritikus
Meervoud: kritikusse, kritici
Verkleinwoord: kritikussie
Meervoud van verkleining: kritikussies
Betekenis:
• Iemand wat baie kritiek lewer.
• (beroep) Iemand wat kuns beroepsmatig beoordeel.
Gebruik:
• Die Sjinese owerheid het 'n prominente kritikus gearresteer nadat hy die land se president sterk gekritiseer het.
• Die skrywer het aangevoer aan dat geen kritikus 'n oordeel oor sy roman wou waag nie, omdat dit "te veeleisend" was.
Vertaling:
Engels: critic
Nederlands: criticus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|