Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filtreer
filtreer [boodskap #130732] Do., 09 April 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26204
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
filtreer
Afbreking: fil•treer


Werkwoord: filtreer
Verlede tyd: het gefiltreer
Teenwoordige deelwoord: filtrerend, filtrerende
Verlede deelwoord: gefiltreerde

Betekenis:
• Om iets met 'n filter te suiwer of af te skei.

Gebruik:
• Die niere filtreer afvalstowwe uit die bloed en skei dit as urine uit.
• Ek hoop julle het die water gefiltreer voordat julle dit gedrink het.

Afgelei:
• filtreerbaar
• filtreerbak
• filtreerbed
• filtreerder
• filtreerdoek
• filtreerkan
• filtreerpapier
• filtreerpomp
• filtreerstelsel
• filtreertoestel
• filtrering

Vertaling:
Engels: to filter, filtrate
Nederlands: filtreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inlewer
Volgende onderwerp: kritikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 11:32:50 UTC 2026