takseer [boodskap #130727] |
Thu, 09 April 2020 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
takseer
Afbreking: tak•seer
Werkwoord: takseer
Verlede tyd: het getakseer
Betekenis:
• Die waarde bepaal; beoordeel; skat.
Gebruik:
• Hulle probeer om die skade na die storm te takseer.
Spreekwoord:
• Iemand op sy baadjie takseer. [Iemand na sy uiterlike beoordeel.]
Afgelei:
• takseerbaar
• takseerder
• takseermeester
Vertaling:
Engels: to value, estimate, appraise
Nederlands: taxeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|