Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bordeel
bordeel [boodskap #130626] Fri, 03 April 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bordeel
Afbreking: bor•deel
Uitspraak: /bɔrˈdɪə̯l/


Selfstandige naamwoord: bordeel
Meervoud: bordele
Verkleinwoord: bordeeltjie
Meervoud van verkleining: bordeeltjies

Betekenis:
• 'n Besigheid wat die dienste van prostitute aan kliënte bied.

Gebruik:
• In baie lande is bordele teen die wet.

Sinoniem:
• hoerhuis

Vertaling:
Engels: brothel, bordello, whorehouse, house of prostitution
Nederlands: bordeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokwiet
Volgende onderwerp: bosbedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:19:05 UTC 2025