Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokwiet
bokwiet [boodskap #130625] Vr., 03 April 2020 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25981
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Bokwiet
Bokwiet
bokwiet
Afbreking: bok•wiet
Uitspraak: /ˈbɔk.vit/


Selfstandige naamwoord: boekweit
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plant (Fagopyrum esculentum) uit die duisendknoopfamilie (Polygonaceae) wat eetbare saad lewer wat soos graan vir meel gebruik word.

Gebruik:
• Die spyskaart is geïnspireer deur die Franse kookkuns en veral die pannekoeke en crêpes van glutenvrye bokwiet is baie bewild.

Afgelei:
• boekweitmeel

Vertaling:
Engels: buckwheat
Nederlands: boekweit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bofbal
Volgende onderwerp: bordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 11:48:50 UTC 2026