Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bofbal
bofbal [boodskap #130624] Fri, 03 April 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bofbalkolwer.
'n Bofbalkolwer.
bofbal
Afbreking: bof•bal
Samestelling: bof + bal
Uitspraak: /ˈbɔ̯f.bal/


Selfstandige naamwoord: bofbal
Meervoud: bofballe
Verkleinwoord: bofballetjie
Meervoud van verkleining: bofballetjies

Betekenis:
• 'n Spansport tussen twee spanne van nege spelers elk wat nege slagbeurte duur (geen meervoud).
• Die bal wat vir die spansport gebruik word.

Gebruik:
• Die belangstelling in bofbal het in die afgelope maande drasties toegeneem.
• Die klubbuis het 'n uitstalling van getekende bofballe in 'n glaskas teen die muur.

Afgelei:
• bofbalkolf
• bofbalkolwer
• bofbalfanatikas
• bofballiga
• bofbalspan
• bofbalspeler
• bofbalveld

Vertaling:
Engels: baseball
Nederlands: honkbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boereplaas
Volgende onderwerp: bokwiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:50:17 UTC 2025