paranoia [boodskap #130577] |
Mon, 30 March 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paranoia
Afbreking: pa•ra•noia
Selfstandige naamwoord: paranoia
Meervoud: –
Betekenis:
• Geestessiekte waar die persoon las het van waandenkbeelde.
• Abnormale neiging om te wantrou.
Gebruik:
• Paranoia is algemeen, maar ernstige paranoia kan beduidende angs veroorsaak en sosiale funksionering knou.
Verwant:
• grootheidswaansin
• kranksinnigheid
• verstandsverbystering
• vervolgingswaansin
Afgelei:
• paranoïes
• paranoïkus
Vertaling:
Engels: paranoia
Nederlands: paranoia
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|