wynruit [boodskap #130536] |
Sat, 28 March 2020 12:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wynruit
Afbreking: wyn•ruit
Samestelling: wyn + ruit
Uitspraak: /ˈvəi̯n.rœi̯t/
Selfstandige naamwoord: wynruit
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Medisinale plant met 'n baie bitter smaak, Ruta Graveolens.
Gebruik:
• Wynruit moet slegs onder toesig gebruik word omdat dit giftige eienskappe het en sommige mense se velle is ook uiters sensitief daarvoor.
Vertaling:
Engels: rue
Nederlands: wijnruit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|