seismograaf [boodskap #130451] |
Mon, 23 March 2020 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seismograaf
Afbreking: seis•mo•graaf
Selfstandige naamwoord: seismograaf
Meervoud: seismograwe
Verkleinwoord: seismograafie
Meervoud van verkleining: seismograafies
Betekenis:
• Die instrument wat aardbewings meet.
Gebruik:
• Die eerste seismograaf is deur Zhang Heng in die jaar 132 in Sjina uitgevind.
Vertaling:
Engels: seismograph
Nederlands: seismograaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|