| sielkunde [boodskap #130450] |
Ma., 23 Maart 2020 17:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26938 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sielkunde
Afbreking: siel•kun•de
Samestelling: siel + kunde
Selfstandige naamwoord: sielkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van 'n mens se gedrag en gedagtes.
Gebruik:
• Sielkunde word dikwels met Sigmund Freud verbind, maar die oorsprong van die vakgebied kan veel verder teruggespoor word, onder meer na die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.
Sinoniem:
• psigologie
Verwant:
• sielkundig
• sielkundige
Vertaling:
Engels: psychology
Nederlands: zielkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|