Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » obelisk
obelisk [boodskap #130439] Sun, 22 March 2020 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Obelisk.
'n Obelisk.
obelisk
Afbreking: o•be•lisk


Selfstandige naamwoord: obelisk
Meervoud: obeliske
Verkleinwoord: obeliskie
Meervoud van verkleining: obeliskies

Betekenis:
• 'n Hoë gedenknaald wat as monument dien, gewoonlik uit steen gekap.

Gebruik:
• Die obeliske is 'n kenmerkende voorbeeld van die Oud­ Egiptiese kuns en het 'n elegante, slanke vorm; onder is die suil vierkantig en sy spits is piramiedvormig.

Sinoniem:
• gedenknaald

Vertaling:
Engels: obelisk
Nederlands: obelisk

Nota:
• Van Grieks, obelos, dolk, gepunte pilaar, spitspilaar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: narkose
Volgende onderwerp: ontkieming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:57:19 UTC 2025