Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » narkose
narkose [boodskap #130438] So., 22 Maart 2020 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26455
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Narkose word toegedien.
Narkose word toegedien.
narkose
Afbreking: nar•ko•se


Selfstandige naamwoord: narkose
Meervoud:

Betekenis:
• Kunsmatige verdowing wat 'n toestand van bewusteloosheid en gevoelloosheid teweegbring.

Gebruik:
• Die pasiënt word onder narkose geplaas sodat hy nie bewus sal wees van die operasie nie.

Sinoniem:
• verdowing

Afgelei:
• narkosemiddel

Verwant:
• narkoties
• narkotiseer
• narkotiseur

Vertaling:
Engels: narcosis, anaesthesia
Nederlands: narcose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mosaïek
Volgende onderwerp: obelisk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 12 07:47:36 UTC 2026