Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orals
orals [boodskap #130396] Sat, 21 March 2020 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20983
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
orals
Afbreking: orals


Bywoord: orals

Betekenis:
• Op alle plekke.

Gebruik:
• Die bossies kom orals op die lande op.

Spreekwoord:
• Jou neus orals insteek. [Jou met iemand anders se sake bemoei.]

Wisselvorm:
• oral

Sinoniem:
• alom
• oraloor
• wyd en syd

Antoniem:
• nêrens

Vertaling:
Engels: everywhere
Nederlands: overal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handves
Volgende onderwerp: hanetreetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 10:48:03 UTC 2025