Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handves
handves [boodskap #130395] Sa., 21 Maart 2020 07:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handves
Afbreking: handves


Selfstandige naamwoord: handves
Meervoud: handveste

Betekenis:
• 'n Dokument waarin regsbeginsels van 'n internasionale organisasie vasgelê is.

Gebruik:
• Die tweede hoofstuk van die Grondwet, die Handves van Menseregte, bevat 'n lys van menseregte.

Vertaling:
Engels: charter, manifesto
Nederlands: handvest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 13 Junie 2026 08:07]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: gips
Volgende onderwerp: orals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 11:56:00 UTC 2026