| gips [boodskap #130394] |
Sa., 21 Maart 2020 06:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gips word van 'n pasiënt se been verwyder.
gips
Afbreking: gips
Selfstandige naamwoord: gips
Meervoud: gipse
Betekenis:
• 'n Sagte mineraal van kalsiumsulfaatdihidraat, chemiese formule CaSO4·2H2O.
Gebruik:
• Die dokter het die seun se gebreekte arm in gips geset.
Afgelei:
• gipsafdruk
• gipsbeeld
• gipsverband
Vertaling:
Engels: gypsum, plaster of Paris
Nederlands: gips
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|