fauna [boodskap #130375] |
Thu, 19 March 2020 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20983 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fauna
Afbreking: fau•na
Selfstandige naamwoord: fauna
Meervoud: –
Betekenis:
• Die diere wat eie aan 'n bepaalde streek of tydperk is.
Gebruik:
• Die versteuring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle koste voorkom word.
Antoniem:
• flora
Afgelei:
• seefauna
Vertaling:
Engels: fauna
Nederlands: fauna
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|