Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farmakologie
farmakologie [boodskap #130374] Do., 19 Maart 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26356
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
farmakologie
Afbreking: far•ma•ko•lo•gie


Selfstandige naamwoord: farmakologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van geneesmiddels; wetenskap wat die werking van medikasie op die fisiologiese prosesse van lewende organismes bestudeer.

Gebruik:
• Sy studeer farmakologie om die werking van medisyne op die menslike liggaam te verstaan.

Sinoniem:
• geneesmiddelleer

Afkorting:
• farm.

Afgelei:
• farmakologies
• farmakoloog

Vertaling:
Engels: pharmacology
Nederlands: farmacologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skande
Volgende onderwerp: fauna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 02 14:40:45 UTC 2026