baggerboot [boodskap #130343] |
Wed, 18 March 2020 06:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baggerboot
Afbreking: bag•ger•boot
Samestelling: bagger + boot
Selfstandige naamwoord: baggerboot
Meervoud: baggerbote
Verkleinwoord: baggerbootjie
Meervoud van verkleining: baggerbootjies
Betekenis:
• 'n Boot wat modder, slyk en sand onder die water uithaal, tipies om hawens en kanale te verdiep en skoon te maak.
Gebruik:
• 'n Baggerboot is ingeroep om die monding van die rivier oop te maak.
Verwant:
• baggermasjien
• baggervaartuig
Vertaling:
Engels: dredge boat
Nederlands: baggerboot, baggerschip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|