Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anatomie
anatomie [boodskap #130342] Wo., 18 Maart 2020 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26301
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Anatomiese skets van die senuwees in die arm.
Anatomiese skets van die senuwees in die arm.
anatomie
Afbreking: a•na•to•mie


Selfstandige naamwoord: anatomie
Meervoud: anatomieë

Betekenis:
• Die wetenskap wat die bou en struktuur van lewende organismes bestudeer; 'n vertakking van biologie.

Gebruik:
Anatomie omvat menslike, dierlike (soötomie) en plantanatomie.

Afgelei:
• anatomies
• anatomis 

Afkorting:
• anat.

Vertaling:
Engels: anatomy
Nederlands: anatomie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaard
Volgende onderwerp: baggerboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 29 04:41:52 UTC 2026