poeselig [boodskap #130320] |
Mon, 16 March 2020 06:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poeselig
Afbreking: poe•se•lig
Byvoeglike naamwoord: poeselig
Vergrotende trap: poeseliger
Oortreffende trap: poeseligste
Attributief: poeselige
Partitief: poeseligs
Betekenis:
• (verouderd) Mollig en sag; snoesig en rond, van vrouens en kinders gesê.
Gebruik:
• Haar opmerking, "Ag, hoe poeselig is die babatjie", het die ander vrouens sprakeloos gelaat!
Afgelei:
• poeseligheid
Vertaling:
Engels: chubby
Nederlands: poezelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|