Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvalproduk
afvalproduk [boodskap #130321] Ma, 16 Maart 2020 06:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afvalproduk
Afbreking: af•val•pro•duk
Samestelling: afval + produk


Selfstandige naamwoord: afvalproduk
Meervoud: afvalprodukte

Betekenis:
• 'n Produk wat uit industriële afval vervaardig word. Die stof wat as die res van die een of ander proses oorbly.

Gebruik:
• Suurstof is 'n afvalproduk van fotosintese, maar speel 'n belangrike rol in die selrespirasie van die oorgrote meerderheid lewende organismes.

Verwant:
• afvalstof

Vertaling:
Engels: by‐product, waste product
Nederlands: afvalstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poeselig
Volgende onderwerp: sakelys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:31:33 MGT 2024