semelbroek [boodskap #130250] |
Mon, 09 March 2020 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
semelbroek
Afbreking: se•mel•broek
Samestelling: semel + broek
Selfstandige naamwoord: semelbroek
Meervoud: semelbroeke
Betekenis:
• 'n Onbeholpe of onervare manlike persoon, iemand wat geterg of geringgeskat word.
Gebruik:
• Ons benodig manne met murg in hul pype, nie 'n klomp semelbroeke nie.
Vertaling:
Engels: shy fellow
Nederlands: zemelbroek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|