Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demografie
demografie [boodskap #130249] Ma., 09 Maart 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
demografie
Afbreking: de•mo•gra•fie


Selfstandige naamwoord: demografie
Meervoud: demografieë

Betekenis:
• Die studie van die omvang, samestelling en verspreiding van 'n bepaalde bevolkingsgroep en die veranderinge daarin.

Gebruik:
Demografie is die studie van menslike bevolkings en hul dinamika, en sluit aspekte van sosiologie, ekonomie en geografie in.

Sinoniem:
• bevolkingsleer

Verwant:
• demograaf
• demografies

Vertaling:
Engels: demography
Nederlands: demografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandtrapper
Volgende onderwerp: semelbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 16 11:54:54 UTC 2026