sandtrapper [boodskap #130248] |
Mon, 09 March 2020 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sandtrapper
Afbreking: sand•trap•per
Samestelling: sand + trapper
Selfstandige naamwoord: sandtrapper
Meervoud: sandtrappers
Betekenis:
• Iets of iemand wat op sand loop of ry.
• (figuurlik) Iemand wat minder verfynd is, soos 'n plaasjapie.
Gebruik:
• Ons gaan met die sandtrapper oor die duine ry.
• Ek is 'n sandtrapper uit die Kalahari wat winteroggende met my voete in die warm kraalmis gestaan het.
Vertaling:
Engels: sand walker
Nederlands: zandtrapper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|