Jeremia [boodskap #130206] |
Sat, 07 March 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jeremia
Afbreking: Je•re•mi•a
Uitspraak: /jeɾe'mia/
Selfstandige naamwoord: Jeremia
Meervoud: Jeremias
Betekenis:
• Die vier-en-twintigste boek van die Ou Testament in die Bybel of persoon waaroor dié boek handel.
• (figuurlik) 'n Persoon wat altyd kla.
Gebruik:
• Jeremia waarsku mense wat geen respek vir God het en nie hulle slegte weë wil verander nie dat hulle gestraf sal word.
• Hy is 'n regte Jeremia.
Afkorting:
• Jer.
Vertaling:
Engels: Jeremy, Jeremiah
Nederlands: Jeremia
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|